CLICK HERE FOR FREE BLOGGER TEMPLATES, LINK BUTTONS AND MORE! »

Donnerstag, 29. Oktober 2009

Hoe om jonk te bly in 2010 & verder…

1. Probeer alles tweekeer:
     'n Grafskrif het gelui:
     "Tried everything twice...both times were moerse nice!"

clip_image001

     2. Behou jou grapgat vrinne
     Die suurgatte trek jou onder.
     (Sorg dat JY nie daai suurgat is nie!)
clip_image002
     3. Hou aan leer..
     Leer meer oor skete, etiket, enigiets.
     Moenie toelaat dat jou brein muf nie!

 

 


clip_image003

     4. Geniet die eenvoudige dinge.
clip_image004clip_image005clip_image004
      5. Lag dikwels, lag lank en lekker.
     Lag tot jou blaas lek!
     En as jy'n pel het wat lekker  nonsens  praat,
      spandeer meer tyd saam met haar.

 

 


clip_image006
     6. Trane kom.
      Tjank dat die snot spat, en beweeg dan aan.
     Die enigste mens wat ALTYD regdeur jou lewe
by jou is, is jyself.
     LEWE terwyl jy nog lewe het.
clip_image007
     7. Omring jouself met dit waaroor jy mal is,
     Of dit nou pelle, familie, diere, sentimentele junk,

 

musiek,plante, of kitch is.
     Jou huis is JOU plek! By jou beste maat jou vrou /man.
clip_image008
      8. Bewaar jou gesondheid:
     As jy OK is, moenie  nonsens aanjaag nie,
     As jou kop raas, sluit by 'n 'support group' aan,
     As jy nie lekker is nie, kry hulp.

clip_image009

     9. Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie.
     As daar te lope is, doen dit in die winkels, in jou tuin,
      in die bosveld, langs die see of selfs in vreemde lande.
clip_image010
     10. Sê vir jou mense dat jy vir hulle lief is, gee drukkies op strepe .... more trek jy dalk jou hout-jas aan, dan's dit te laat!


     DEEL hierdie met jou beste vrinne!

clip_image002